Afkondigings‎ > ‎

WINTERBASAAR 2018 - SAMEROEPERS

posted Jun 10, 2018, 11:54 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand


BASAAR SAMEROEPERS


Lekkergoed tafel

Hettie Visser


Worsbroodjies

Diepkloof Kleuterskool

Bernice


Vetkoeke

Annelie Botha


Pannekoeke

Lizzy Elphick


Roosterkoeke

VGK Friemersheim


Groente

Barry Robertson


Poedings

Elma Visser


Gebak

Ansa Robertson


Koeldrank

Louis Zietsman


Potjiekos: (afval)

Kuyler Terblanche


Potjiekos: (skenkel)



Wit olifante

Johann Richter


Tee / koffie

Sarie Vosloo


Kerrie en Rys

Martie Dickson


Vleistafel

Stoffel Bester


Sosaties

Johan v Schalkwyk


Verversings

by vleiswerk

Serah Bester


Gholf Chip

Bertie Truter





Ons wil 'n beroep doen op elke lidmaat om betrokke te raak by die basaar. Moenie wag tot iemand jou bel nie – kom meld aan by een van die sameroepers.

Jy kan betrokke raak by die vleiswerk (begin 25 Junie) en ander voorbereidings voor die tyd, of jy kan inskakel by 'n tafel en die dag van die basaar werk.

Bostaande is 'n lys van die sameroepers van die basaar, kontak gerus die sameroeper van tafel waar jy wil inskakel.


Comments