Afkondigings‎ > ‎

Winterbasaar - 29 Junie 2019

posted May 5, 2019, 12:57 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand   [ updated May 5, 2019, 1:03 PM ]
Onthou!!!
Outeniqualand se Winterbasaar
29 Junie 2019


Ons het JOU hulp nodig om dit 'n sukses te maak!
Meld asseblief op die basaarlyste waar jy wil help of kom meld aan by Merinda by die kerkkantoor.
(Vleiswerk begin op 24 Junie 2019)


Wit Olifante 

Johann Richter soek al die wit olifante wat in jou huis, moterhuis, kombuis en kaste skuil.
Comments