Afkondigings‎ > ‎

Wêreldbiddag in die Kobus Hattinghsaal

posted Feb 24, 2019, 6:10 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Op Vrydag 1 Maart 2019 om 10:00 is daar 'n Gebedsgeleentheid in die Kobus Hattinghsaal om saam te val met die Wêreldbiddag.
Almal word hartlik uitgenooi!
Comments