Afkondigings‎ > ‎

Wat is Advent?

posted Nov 27, 2018, 10:01 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Advent, wat 4 Sondae voor Kersfees begin, is 'n tyd van verwagting en voorbereiding op die
koms van Christus.
Die woord Advent beteken letterlik “koms”.
As Christene vier ons die Adventstyd met die wete dat Christus gekruisig is, opgestaan het én met 'n afwagting na die wederkoms.
Comments