Afkondigings‎ > ‎

VLEISWERK - Winterbasaar 2018

posted Jun 24, 2018, 11:01 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
As gevolg van die vakansie is daar geen aktiwiteite hierdie week behalwe die VLEISWERK vanaf MAANDAG 25 Junie 2018 om 10:00 by die kerksaal te Sinksabrug. Ons moedig die hele gemeente aan om te kom aanmeld. Al wat jy moet saambring is 'n skerp mes, voorskoot en snyplank. Vir meer inligting kontak Stoffel Bester.
Comments