Ons soek dringend nog lede vir ons Video-Dataprojektorspan. As daar enige iemand is wat kan help kontak asb. vir Merinda by die kerkkatoor by 044 876 0158 of ngouteniqua@mweb.co.za 'n Groot opregte DANKIE aan Pieter, Hannes, Almero, Frank en Alf wat hierdie belangrike werk vir ons gemeente gedoen het reg deur die Desembervakansie. Dit word opreg waardeer! |
Afkondigings >