Afkondigings‎ > ‎

Video Dataprojektor

posted Nov 4, 2018, 11:41 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons soek dringend nog lede vir ons Video Dataprojektor span. As daar enige iemand is wat kan help kontak asseblief vir Merinda by die kerkkatoor.
Comments