Afkondigings‎ > ‎

Tweedehandse Naaldwerkmasjien

posted Jan 27, 2019, 11:02 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Marietjie Tiedt vra of daar 'n gemeentelid is wat haar kan help met 'n tweedehandse naaldwerkmasjien, in werkende toestand, teen 'n billike prys. Sy wil 'n jong kleurlingdame, wat 'n naaldwerkkursus in George voltooi het, help om haar eie inkomste te genereer.
Comments