Afkondigings‎ > ‎

Sterkte met die Argus

posted Mar 10, 2019, 6:19 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Sterkte aan al ons gemeentelede wat hierdie naweek die Argus ry, o.a. Hans du Toit, Pieter Landman ens.
Bert Horn is 80 jaar oud en ry hierdie jaar sy 18de Argus. Hy ry dit saam met sy seuns en hy moes hulle belowe dat hy nie vir hulle sal wegry nie.
Ons Ds. Jan het self al 'n paar Argus renne onder die belt en is ook 'n kranige fietsryer.
Comments