Afkondigings‎ > ‎

Saamsing uit die Liedboek

posted Oct 9, 2019, 11:57 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Datum en tyd: Sondag 13 Oktober 2019 om 15:30
Plek: NG Moederkerk, George
Tema: Volk/Nasie – is daar 'n verskil?
Navrae: 044 874 4904
Verversings: In die Langgebou na die sang
Almal is welkom! Kom loof die Heer, bedink, bely en vra - met sang.
Comments