Afkondigings‎ > ‎

SAAM in Suid-Afrika

posted Oct 22, 2017, 7:21 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand

Gemeentelede kan Ds. Pieter van Niekerk ondersteun met die bekendstelling van sy nuwe boek.
Dit vind plaas op 15 November 2017 om 18:30 by Mugg & Bean in die Garden Route Mall.

Comments