Afkondigings‎ > ‎

PRE-ADVIES KOMITEE - vergadering en bespreking van Afskeidsfunksie

posted Jul 15, 2018, 10:56 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Kennis geskied hiermee dat die volgende vergadering van die komitee op 17 Julie om 2018 om 11:00 in die Kobus Hattinghsaal sal plaasvind.

Op Dinsdag 17 Julie in die pre-advies komiteevergadering, word Ds. Japie en Marlene se afskeidsfunksie (wat gehou word op 30 September 2018) bespreek en daarna sal 'n datum vasgestel word vir 'n vergadering met alle gemeentelede wat aangebied het om te help met die funksie.
Comments