Afkondigings‎ > ‎

Pinkster 2019

posted May 5, 2019, 1:08 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Die Pinksterdienste begin op Sondag 2 Junie 2019 om 09:30 in die kerk.
Vanaf Maandag tot Donderdag is dit om 18:30 in die kerk. Die Pinkster afsluiting is op Sondag 9 Junie om 08:15 in die Kobus Hattinghsaal en 09:30 in die kerk.

Almal word hartlik uitgenooi na hierdie dienste.
Comments