Afkondigings‎ > ‎

PINKSTER 2018

posted May 6, 2018, 11:40 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand   [ updated May 13, 2018, 3:43 PM ]
Vir 'n gemeente om te vernuwe beteken nie om die strukture te verander nie, maar om God se droom vir die gemeente nuut te maak.

GOD DROOM...
(Soos deur Lukas aan ons oorgedra)


Sondag 13 Mei
(Kobus Hattingsaal 08:15  /  Kerk 09:30)
om Sy blydskap met ons te deel
(Lukas 15: 1-32)
Maandag 14 Mei
(Kobus Hattingsaal 18:30)
dat ons verstandig sal wees
(Lukas 16: 1-13)
Dinsdag 15 Mei
(Kobus Hattingsaal 18:30)
dat ek ‘n naaste sal wees
(Lukas 10: 25-37)
Woensdag 16 Mei
(Kobus Hattingsaal 18:30)
begin by ons voordeure
(Lukas 16: 19-31)
Donderdag 17 Mei
(Kobus Hattingsaal 18:30)
vra van ons getrouheid
(Lukas 12: 35-48)
Sondag 20 Mei
(Kerk 09:30)
dat ons Hom sal navolg
(Lukas 9:57-62)

Kom geniet na die tyd heerlike sop en broodjies en kuier lekker saam.

Pinkster: Ons herdenk die uitstorting van die Heilige Gees op alle gelowiges om in ons te kom woon sodat ons toegerus kan word vir ons taak/doel.

Sondag die 13de Mei se dubbeldienste vind plaas soos normaalweg, maar as die begin van die Pinksterreeks. Die afsluiting vind plaas op Sondag 20 Mei om 09:30 in die kerk.
ĉ
Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand,
May 6, 2018, 11:40 AM
Comments