Afkondigings‎ > ‎

Outeniqualand se Winterbasaar - 30 Junie 2018

posted May 6, 2018, 11:03 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons het JOU hulp nodig om dit 'n sukses te maak!
Meld aan by Merinda (044 876 0158) by die kerkkantoor.
Die vleiswerkery begin Maandag 25 Junie in die kerksaal.
Die Dienswerkers sal binne die volgende week of twee by jou 'n draai maak met die basaarlyste.

Comments