Afkondigings‎ > ‎

OUTENIQUALAND SE JAARKALENDER - 2019

posted Nov 4, 2018, 11:31 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand   [ updated Nov 11, 2018, 12:48 PM ]
Hierdie jaar kry gemeentelede geleentheid om 'n bladsy in die kalender te borg en dan 'n mooi teksvers of geestelike aanhaling, wat vir jou besonderse waarde het, met die gemeente te deel in daardie maand. Die koste verbonde hieraan is R150 per blad.
9 Maande is reeds geborg. D.w.s daar is net 3 geleenthede oor.

Kontak Merinda by die kerkkantoor.
Comments