Afkondigings‎ > ‎

OUTENIQUALANDSE GESTUURDES BENODIG:

posted Jan 27, 2019, 11:03 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons benodig dames wat bereid is om die evangelie aan kleiner kinders by die skole in ons gemeente te bring.
Dit sal nie meer as twee maal per kwartaal wees nie.

As jy wil help, skakel Ben Klinck of Merinda by die kerkkantoor.

Ben Klinck
Comments