Afkondigings‎ > ‎

Outeniqualand se Diens van Barmhartigheid

posted Feb 10, 2019, 10:02 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Die Diens van Barmhartigheid vergadering is op 14 Februarie 2019 om 15:00 in die Kobus Hattinghsaal.
Kom geniet 'n lekker koppie tee of koffie en help saam beplan vir hierdie jaar.
Comments