Afkondigings‎ > ‎

ORRELKONSERT - LÁSZLÓ ALMÁSY

posted Aug 3, 2018, 3:41 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
ORRELKONSERT
VRYDAG 10 AUGUSTUS 2018
19:00
Moederkerk, George

R100       R80       R30

LÁSZLÓ ALMÁSY
Uit Hongarye / From Hungary

ORGAN CONCERT
FRIDAY 10 AUGUST 2018
19:00
Moederkerk George

R100 (adults)     R80 (GMS)    R30 (scholars)

Enquiries: 044 874 4904


László Attila Almásy is in Budapest gebore. Hy het musiek studeer by die Béla Bartók Musiekskool in Budapest, en op 18-jarige leeftyd die eerste prys by die Hongaarse Nasionale Musiekskole Klavierkompetisie verower. In 1987 het hy sy orrelstudie aan die Frans Liszt Musiekakademie in Budapest voltooi. Hy het in meer as dertig lande as solis en in ensembles opgetree. Hy het saamgewerk met wêreldklas dirigente soos Kobayashi en Antal Doráti. Hy het 25 jaar lank klavier en orrel gedoseer by die Béla Bartók Musiekskool, en is tans steeds bedrywig as orrelis by twee kerke in Budapest, en as klavieronderwyser in 'n naburige dorp. In 2015 het hy ook in Suid-Afrika getoer en 'n baie suksesvolle konsert voor 'n entoesiastiese gehoor in die Moederkerk op George gegee.

László Attila  Almásy was born in Budapest. He studied music at the Béla Bartók Music School in Budapest. At the age of 18 he won first prize at the Hungarian National Piano Competition for Music Schools. In 1987 he finished his studies in organ at the Frans Liszt Music Academy in Budapest. He has performed as soloist and ensemble member in more than thirty countries, and worked with well known conductors like Kobayashi en Antal Doráti. Almásy taught organ and piano at the Béla Bartók Music School for twenty-five years, and at present he is employed as organist at two churches in Budapest, as well as teaching piano at a school in a neighbouring town. In 2015 he toured South Africa and  gave a very successful concert in front of an enthusiastic audience in the Moederkerk in George.
Comments