Afkondigings‎ > ‎

Nood-Gebedslyn

posted Nov 4, 2018, 11:28 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Enige persoon wat wil deel wees van ons Nood-gebedslyn kan hulle name inskryf op die vorm in die voorportaal. Indien dit nodig is om die gebedslyn te aktiveer, sal die persone op die gebedslyn 'n SMS kry met die gebedsversoek. Indien jy enige verdere inligting wil hê, kan jy vir Ben Klinck kontak.
Comments