Afkondigings‎ > ‎

Nie-bederfbare produkte vir Winterbasaar

posted Jun 17, 2018, 11:32 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
'n Vriendelike herinnering dat die nie-bederfbare produkte so gou as moontlik by die kerkkantoor ingehandig moet word, sodat daar genoeg tyd is om dit te verwerk na die produkte wat by die basaar verkoop gaan word. Baie dankie vir elke bydrae!
Comments