Afkondigings‎ > ‎

'n Groot opregte DANKIE!

posted Apr 28, 2019, 2:43 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Baie, baie dankie aan Charles Robertson en sy werkers, wat kostevry die buitegebou van Van der Hoven skool toegemaak het met 2 deure asook gebreekte panele vervang het. Dit skep 'n ekstra lokaal wat baie handig te pos kom vir die lees-bediening van ons gemeente en wat die skool ook nuttig met die kurrikulumprogram gaan benut.
Dit is wonderlik om nog so op mense te kan staatmaak. Dankie Charles.

- Die Getuieniskommissie
Comments