Afkondigings‎ > ‎

NG Outeniqualand Kerkkantoor

posted Dec 16, 2018, 3:06 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Die Kerkkantoor sal gesluit wees van die 31ste Desember 2018 tot die 15de Januarie 2018.  Merinda sal aan diens wees van 21 tot 31 Desember alhoewel die kerkkantoor nie oop is nie.

Merinda sal met verlof wees van 1 – 15 Januarie 2019.
Die kerkkantoor maak weer oop op die 16de Januarie 2019.
Comments