Afkondigings‎ > ‎

NG KERK BLANCO - VLEISMARK/BASAAR

posted Jul 28, 2019, 12:07 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
NG KERK BLANCO
VLEISMARK/BASAAR

09:00 Basaar   //  09:30 Vleismark
Saterdag 3 Augustus 2019 is dit weer tyd om jou vrieskas te kom volmaak met vleis en natuurlik die lekkerste wors.

4BROTHERS AARTAPPELSTOOR
Comments