Afkondigings‎ > ‎

Moedergemeente hou Wildsvleisfees!

posted Aug 4, 2019, 4:51 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
31 Augustus is dit weer sulke tyd. Ons verkoop noú al Koedoewors, maalvleis, Elandwors en maalvleis, “patties” en verskeie Springbok- en Rooibokprodukte. Bel die Kerkkantoor by 044 874 2036 vóór Woensdae en plaas u bestelling om dit Donderdae, Vrydae of Saterdae te gaan afhaal.
Comments