Afkondigings‎ > ‎

MANNE-ONTBYT

posted Aug 4, 2019, 4:48 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Alle mans word uitgenooi na 'n heerlike oggend saam met Gert Erasmus, die natuurkenner en skrywer van die boek Witgat. Dit vind plaas op Saterdag 21 September 2019 om  09:30 in die Kobus Hattinghsaal. Kaartjies is beskikbaar by die Kerkkantoor en kos R80 pp.
Comments