Afkondigings‎ > ‎

Lubbe en Magriet

posted Apr 28, 2019, 2:36 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Liewe vriende,

Ons het besluit om Vrystaat toe te verhuis. Ons sal hierdie mooi wêreld en sy hartsmense baie mis, maar die kinders en familie voel ons moet nader aan hulle beweeg.
Ons wil net baie dankie sê vir al die liefde en ondersteuning wat ons van hierdie gemeente ontvang het die afgelope 15 jaar. Dit was 'n voorreg om deel te kon wees van so 'n gemeente. Ons wens ook vir ds. Jan sterkte toe op sy reis saam  met Outeniqualand.

Baie liefde, Lubbe en Magriet.
Comments