Afkondigings‎ > ‎

LOOF HOM MET STEM EN ORREL

posted Aug 3, 2018, 2:57 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons nooi jou vriendelik uit om saam met ons te kom sing uit die Liedboek van die Kerk, en so Sy Naam te verheerlik.

Ons sing weer op Sondag 12 Augustus 2018 om 15:30 in die NG Moederkerk, George. Daarna kuier ons lekker in die Langgebou met 'n koppie tee en 'n eetdingetjie.

Ons tema vir Augustus is: Ons geloof en ons sintuie. Almal is baie welkom.

Navrae: 044 874 4904
Comments