Afkondigings‎ > ‎

Loof God met Stem en Orrel | Saamsing uit die Liedboek

posted Jan 27, 2019, 11:06 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons kom ses maal per jaar bymekaar om die Here te loof en dank met sang uit die Liedboek van die Kerk - liedere wat verwys na 'n sekere tema en waardeur ons verryk kan word en 'n boodskap kan ontvang om oor na te dink, 'n boodskap wat ons self deur ons sang verkondig.

Die eerste byeenkoms hierdie jaar is op 10 Februarie 2019 om 15:30 in die NG Moerderkerk George.

U is baie hartlik welkom!
Bring asseblief Liedboeke saam indien moontlik.
Na ons sang drink ons lekker tee in die Langgebou.
Navrae: Karen by 044 874 4904
Comments