Afkondigings‎ > ‎

Loof God met stem en orrel

posted Mar 31, 2019, 1:36 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Kom sing op Sondag 7 April om 15:30 saam uit die Liedboek in die Moedergemeente George.
Dit is ter voorbereiding van die komende Paasfees. Ons sing, ruil kennis uit, sing, bid, sing en leer van die Heer en loof Hom.
Na sowat 'n uur drink ons saam tee in die Langgebou by wyse van nabetragting en gesels lekker saam. Almal is baie welkom.
Navrae: 044 874 4904
Comments