Afkondigings‎ > ‎

LOOF GOD MET STEM EN ORREL

posted Jun 3, 2018, 10:51 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons nooi gelowiges van alle Christelike kerke hartlik uit om die Here te kom loof in die Moederkerk George op Sondag 10 Junie 2018 om 15:30.
Ons tema is "Lof en dank". Ons sing uit die Liedboek van die Kerk. Agterna is daar verversings en kuier in die Langgebou.

Navrae: 044 874 4904
Comments