Afkondigings‎ > ‎

Liewe Outeniqualand - Simon en Annemarie

posted Nov 4, 2017, 11:48 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Liewe Outeniqualand,
Baie dankie aan almal wat hierdie pad saam met ons geloop het en wat ons, ons dogter en skoonseun in hulle gebede gedra het en nog steeds sal. Ons waardeer dit baie.

Simon en Annemarie
Comments