Afkondigings‎ > ‎

Leesprojek by Laerskool Van der Hoven

posted Feb 10, 2019, 9:57 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Die leesprojek het hierdie week begin vir 2019. Jaap en Maryna van der Westhuizen bestuur hierdie projek namens Outeniqualand. Hulle benodig nog 2 juffrouens vir 'n graad 3 en 'n graad 4 groepie. (Daar is nie meer as 6 kinders in 'n groep nie). Die lesse is Dinsdae 10:30 tot 11:30.
Kontak asseblief vir Jaap of Maryna by 082 877 8566 0f 044 879 0035 indien jy kan help.
Comments