Afkondigings‎ > ‎

Laptop benodig

posted Aug 18, 2019, 12:29 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand   [ updated Aug 25, 2019, 12:14 PM ]
'n Donateur het kontant geskenk om 'n nuwe laptop te koop vir gebruik in die kerk. Ons waardeer dit. Ons gaan egter 'n paar rand bysit om 'n Laptop te koop wat voldoen aan ons behoeftes. Ons benodig ten minste 'n Intel i3 met 8 GB Ram. Ons opregte dank aan die skenker.
Comments