Afkondigings‎ > ‎

Kry jou kroon in plek

posted Feb 3, 2019, 11:54 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Janita Russouw nooi jou uit na 'n geesvervulde Vrouedag.
Saterdag 23 Maart 2019
Kobus Hattinghsaal
08:30 vir 09:00 tot 15:00
R140 per persoon
Spreker: Twenitha Fourie van Parys
Heerlike koek en tee met aankoms met Midddagete boksie. Plek vir 100 dames. Bespreek so gou moontlik.
Kontak Janita Russouw by 082 574 2300.
Comments