Afkondigings‎ > ‎

Kospakkies vir Kersfees

posted Dec 2, 2018, 11:46 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Bring enige nie-bederfbare kos produkte en plaas in die mandjie van oorvloed duidelik gemerk “Kersfees”. Ons gaan dit uitdeel aan mense in ons gemeente en omgewing, wat op die oomblik deur moeilike tyd gaan, sodat almal 'n heerlike kersete kan geniet op Kersdag!
Comments