Afkondigings‎ > ‎

JAARVERGADERING - BADISA-George

posted Sep 1, 2019, 10:43 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
U word hartlik uitgenooi na 'n terugblik oor 2018-2019 se gebeure by BADISA-George. Op 11 September om 11:00 in die Langgebou by Moedergemeente. RSVP voor 5 September by Fanie Jordaan – 044 874 5013 of adminbadisag@telkomsa.net
Comments