Afkondigings‎ > ‎

#imagine 2019

posted Mar 10, 2019, 6:28 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand

Belangrike info: Dit word gehou in Bredasdorp Park.
Dit kos R450 per tiener (dit sluit etes in). Eie vervoer.

Waar kan ek meer info kry?
Webwerf: www.imaginemovement.co.za
Facebook: www.facebook.com/imaginemove/
Twitter: www.twitter.com/imagine_moveSA
Instagram: imagine.movement
Email: info@imaginemovement.co.za
óf kom maak 'n draai by Outeniqualand se kerkkantoor.

Comments