Afkondigings‎ > ‎

Huweliksnaweek: 11 & 12 Oktober 2019

posted Sep 8, 2019, 12:23 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ivy en Alan Sutton bied dit aan in Moedergemeente kerksaal.
Bespreek vroegtydig u kaartjies @ R350 per paar en R50 p/kind.
Program:
Vrydag 11 Oktober: 17:30 tot 20:00
Saterdag 12 Oktober: 9:30 tot 16:00
Kontak: Magriet: 083 379 9266 / Deriza: 082 590 8464

Comments