Afkondigings‎ > ‎

Hospitaalbed – Dringend asseblief

posted May 27, 2018, 12:28 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Marietha Opperman vra of daar iemand is wat dalk ʼn hospitaalbed het wat hulle bereid is om te verhuur of te verkoop?
Fanie se skouers en heupe is steeds verlam.
Comments