Afkondigings‎ > ‎

HERVORMINGSANGDIENS - 2018

posted Oct 21, 2018, 12:40 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons nooi julle vriendelik uit om te kom deel in die HERVORMINGSANGDIENS wat op Sondag 28 Oktober 2018 om 18:00 in die NG Moederkerk gehou word. Die diens sal onder andere bestaan uit Skrifvoorlesings en baie samesang.
Kom deel gerus in ons geloofsvreugde!
Na die diens is daar kans vir verdere gesels en die geniet van verversings in die kerksaal.
Navrae: 044 874 4904.
Comments