Afkondigings‎ > ‎

HERBERG KINDERHUIS - BUTTERFLY PROJEK

posted May 26, 2019, 12:46 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand

HERBERG KINDERHUIS

BUTTERFLY PROJEK

KOM ONS GEE ONS KINDERS VLERKE OM TE VLIEG


GEDURENDE DIE AFGELOPE AANTAL JARE HET DIE OMSTANDIGHEDE WAARUIT KINDERS KOM WAT IN DIE KINDERHUIS OPGEEM WORD, DRASTIES VERANDER.


KINDERS GAAN DEUR ERGE TRAUMA EN

HARTSEER VANAF ‘n JONG OUDERDOM.


VERWERPING, MISHANDELING, MOLESTERING, VERWAARLOSING


HUL ERVAAR PYN SOOS SELFMOORD, VERWERPING DEUR OUERS/ FAMILIE EN SELF, GEBREKKIGE SELFWAARDE ENS.


36 KINDERS IS GEIDENTIFISEER BY HERBERG KINDERHUIS WAT PROFESSIONELE HULP BENODIG.

HELP ONS ASB OM ‘n VERSKIL TE MAAK IN HIERDIE KINDERS SE LEWE.


HERBERG KINDERHUIS, ABSA, ROBERTSON, TJEK REKENING 1200390004


Comments