Afkondigings‎ > ‎

Groot-Brakrivier hou Gemeentefees & Konsert

posted Oct 22, 2017, 7:13 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Vrydag 27 Oktober 2017 om 17:00 

Ons nooi u almal uit na ons gemeentefees en konsert by die kerksaal te Groot-Brakrivier.

Van 17:00 af sal daar pannekoek, poeding en ander gebak te koop wees. Daar is ook heerlike kerrie en rys, lewerkoekies, worsbroodjies, sosaties, boeketafel en 'n kindertafel. 

Om 19:00 begin die konsert, wat soos altyd beloof om 'n groot hoogtepunt te wees. 

Navrae: Kerkkantoor 044 620 2205
Comments