Afkondigings‎ > ‎

Groot-Brakrivier hou dankfees

posted Apr 28, 2019, 2:49 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Saterdag 4 Mei 2019 DV

Ons nooi u almal uit na ons dankfees in ons kerksaal.
Van vroeg af sal daar pannekoek, poeding en ander gebak wees.
Om 10:00 sal die vleistafel open. Daar is baie te eet: heerlike kerrie en rys, jafels, worsbroodjies, hoendersosaties, roosterkoeke, poedings, heerlike gebak, ens. U moet nie ons groentetafel en die wit olifanttafel mis nie.
Vanaf 09:00 is daar vir die kinders lekker Playball, en 'n kindertafel. 

Kom geniet die oggend saam met ons. 

Navrae: Kerkkantoor 044 620 2205
Comments