Afkondigings‎ > ‎

Global Leadership Summit

posted Sep 8, 2019, 12:12 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Global Leadership Summit

Everyone has influence! Dit is die tema van die Global Leadership Summit wat plaasvind op 25-26 Okotber 2019 by die Metodiste Kerk in George.  Skakel met ds Jan as jy hierdie uitsonderlike leierskap opleiding en -inspirasie wil deurloop.

Gaan loer by https://willowcreeksa.co.za/ vir meer inligting.

Through the Summit Global Leadership Network is helping Christians in all sectors of society and positions of influence get better as leaders — because great leadership really matters!

Moenie dit mis nie! Skakel nou!
Comments