Afkondigings‎ > ‎

Glentana Somerbasaar

posted Dec 16, 2018, 3:03 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Glentana Somerbasaar

18 Desember 2018

9:00

Glentana Kerksaal
(Kobus Hattinghsaal in Seekatstraat)

Ons GROOT TENT is so ingerig dat jy ons heerlike etes en lekkernye rustig kan geniet terwyl jy 'n koppie koffie of tee of 'n glasie wyn drink en na ons vrolike musiek luister.

Kerrie en rys, Worsbroodjies, Visetes, Lekkergoed tafel, Poedings, Wit olifante, Koffiestalletjie, Groente, Gebak, Pannekoek en meer...
Comments