Afkondigings‎ > ‎

GEWYDE PAASPROGRAM – WOORD EN LIRIEK

posted Mar 31, 2019, 1:39 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
GEWYDE PAASPROGRAM – WOORD EN LIRIEK
WOENSDAGOGGEND 10 APRIL 2019
te
NG Kerk Groot-Brakrivier om 10:00
Aangebied deur Groot-Brakrivier Leeskring


'n Gewyde Paasprogram met orrelspel deur Dr. Noël-Jean Creille, orrelis van NG Groot Brakrivier wat afgewissel word met hemelse sang deur solistes Marita Bridges en Arie Boom. Voordragte en Paasgedigte word voorgedra deur Kristie Herbst en Nelie Wagener.
Linda van Rooyen tree as die verteller op.

Almal is hartlik welkom by hierdie gratis program gedurende Lydingstyd.
Comments