Afkondigings‎ > ‎

Getuienisnaweek 19-21 Julie 2019 by George Moedergemeente

posted Jul 7, 2019, 11:42 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Die program vir die naweek is:
Vrydag 19 Julie: Bybelse-ete met nagmaal en 'n opvoering deur ons jeug. Kaartjies te koop @ R100 p/p en R60 vir kinders onder 12jaar.
Saterdag 20 Julie:  Uitstalling (09:00 – 14:00) en Sondag (10:00 – 15:00)
Uitstallings deur 'n aantal gemeentes en ondersteuningsdienste waar 'n wye spektrum van uitreikaksies ten toon gestel sal word.

Saterdag 20 Julie: Seminaar (09:00 – 13:00) (registrasie vanaf 08:30)
Tema: Kerkbegrip en dissipelskap in ons huidige konteks en waar dit ons as gemeente laat.
Dr. Braam Hanekom, Direkteur Sentrum vir Publieke Getuienis en
Ds. Kobus Odendaal Direkteur Getuienisaksie van die Kaaplandse Sinode is die besoekende sprekers.

Diegene wat die seminaar wil bywoon moet teen Sondag 14 Julie vir Merinda by die kerkkantoor laat weet by 044 876 0158.
Comments