Ten bate van Diepkloof Kleuterskool en Groot Brakrivier Kinderwelsyn. Woensdag 7 en Donderdag 8 November 2018 by DIE DEKKE RESTAURANT 17:30 vir 19:30 R120 per persoon Die Dekke bied spesiale etes vir die vertoning teen R50 elk. Kontantkroeg beskikbaar. Kaartjies en tafels van 10 persone beskikbaar by Zelda 071 671 7527 of Julia 082 654 9995 of Henriëtte 044 879 0043. |
Afkondigings >