Afkondigings‎ > ‎

DIEPKLOOF KLEUTERSKOOL KOSBELOFTE

posted Apr 14, 2019, 9:39 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Baie dankie aan elkeen wat reeds hul name op ons lys gesit het van nie-bederfbare items wat hul elke maand vir ons belowe het.  Die volgende items is nog uitstaande - ek hoop ons sal hulle sommer gou gevul kry - die lys lê nog in die voorportaal!


MATE

BESKRYWING

 PRYS/ITEM 

HOEV. NODIG

750 ml

Kookolie

 R        21.99

2

1 kg

Hawermout

 R        31.49

2

2,5 kg

Mieliemeel

 R        23.99

1

410 g

Sardyne in tamatiesous

 R        19.99

4

410 g

Tamatie & Uiesmoor

 R        12.99

2

400 g

Grondboontjiebotter

 R        26.99

2

2 kg

Rys

 R        27.49

3

900 g

Konfyt

 R        29.99

4

1 kg

Stroop

 R        32.99

2

4 rolle

Toiletpapier (1 ply)

 R        28.99

2


Bankbesonderhede: Diepkloof Kleuterskool, ABSA, 4055492826, 630005

Comments